LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 122 at Shearwater on Sea | LekkeSlaap
+57

122 at Shearwater on Sea

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 3, Myoli Beach, Sedgefied, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

122 at Shearwater on Sea is 'n losstaande woonstel in 'n lieflike kompleks in Myoli Beach, net 'n hanetreetjie vanaf een van die mooiste kuslyne en strande in die Goukamma-area. Myoli Beach is in Sedgefield op die Tuinroete en daar is verskeie buitelug-aktiwiteite vir allerhande tipe reisigers in die area vir avontuurlustige reisigers óf gaste wat net 'n ontspanne wegbreek soek.

Die eenheid is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed-slaapkamer asook 'n slaapbank in die sitarea met 'n aparte badkamer wat 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak het. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste saam hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe.

Daar is ook 'n eksotiese swembad met fonteine en baie veilige parkeerplek in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 122 at Shearwater on Sea sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 3, Myoli Beach, Sedgefied, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 3, Myoli Beach, Sedgefied, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA312ecd43290fa17cd4624fe3f8edbb04b2a5bb5bc8c15dd22d8b7ca3d6f4857010f911618df02eb522c577fb37b045a7ed54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag(plek vir 4) 3 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.032551554784 22.802679365539
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!