LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 12 Dune Park | LekkeSlaap
+15

12 Dune Park

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

12 Dune Park is 'n selfsorghouthuisie in die Dunes Oord naby Keurboomstrand net 500 m van die strand af via 'n paadjie deur 'n inheemse woud.

Die huisie het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware in. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube.

Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad, klimraam, restaurant en 'n kroeg. Daar is ook 'n stranddek vir dolfynkyk soos die son oor Plettenbergbaai sak.

Slaapplek

’n Bespreking by 12 Dune Park sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 12 Dune Park
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 Dune Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsstraat, Dune Park 12, Keurbooms, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc7d8629d5112ee3abb77fbaab58a79e410f1a148382762779f3d73726377230912059629c6bf83e32f3ae6ae4536320f34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 4) 12 5 1 5 Keurbooms Street 12 Dune Park 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.009156642189 23.420531653759
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!