Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

117 Pinnacle Point Woonstel

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 25 resensies vir 117 Pinnacle Point Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Danelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S
Gesin met tieners

Dankie Jurie.

Dankie vir die aandag wat jy in jou plek insit, Jurie. Jou trots weerspieël in die detail. Dit was baie lekker om by jou plek oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Danelle, dit was ons voorreg om julle te kon huisves en sal julle graag terug verwelkom.

117 Pinnacle Point Woonstel
Magnus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus R
Saam met vriende

Just what we were looking for.

Absolutely superb. Jurie was extremely welcoming. The house was beautiful, set in a really upmarket golf estate overlooking Mossel Bay. We didn't have to venture far for dinner as the golf clubhouse was about 3 minutes' drive away, where the menu has something for everyone. We also had breakfast there. I do tours in the Western Cape and will be adding this place and the golf course to my list of options for clients.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

It was such a pleasure hosting you and your family, Magnus. Thank you so much for the beautiful review and the suggestion of adding my place to your client list.

117 Pinnacle Point Woonstel
Debbie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met vriende

Onvergeetlik. Pragtige uitsig.

Ongelooflik lekker gebly. Die mooiste uitsig. Baie goed toegerus. Alles buitengewoon netjies en skoon. Die gasheer is dierbaar en baie gasvry. Maak 'n punt daarvan om na die Mosaïktonnel by die klubhuis te gaan kyk. Dit is 'n belewenis. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Debbie en ek is bly julle is veilig tuis. Dit was vir ons ‘n plesier om julle te kon huisves en hoop julle kom weer kuier! Groete, Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Francois K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort!

Een van die beste en mees netjiese plekke waar ek nog gebly het! Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Dis gaste soos jy en jou familie wat ons werk 'n plesier maak, baie dankie vir terugvoer, Francois!

117 Pinnacle Point Woonstel
Mike S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth going back again.

Most enjoyable and beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

It was really a pleasure hosting you, Mike, and you are most welcome back. Hope to see you soon!

117 Pinnacle Point Woonstel
Celeste B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Gesin met tieners

Onverbeterlik.

Ons het vreeslik lekker gebly en die gasheer is fantasties! Ek sal die plek 100% aanbeveel. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met vriende

Beautiful, clean and luxurious apartment.

Fantastic host and hostess, with a beautiful view over the sea. A safe environment where you can sit outside in the evening. The apartment was fully equipped with everything you need and the information from the host was excellent. It is really a clean place with cleaning service included in the price. I want to go back for a longer period and enjoy all of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Thanks so much for those beautiful words, Theresa. It was really great hosting you and your family and I'm sure we'll see you again when visiting South Africa next.

117 Pinnacle Point Woonstel
Anel H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Baie oulike ingerigte woonstel met alles wat nodig is. Klein detail van eienaars laat dit ekstra spesiaal voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Dit was ‘n voorreg om julle te kon huisves Anel en baie dankie vir mooi resensie!

117 Pinnacle Point Woonstel
Fay J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fay J

Beautiful neat unit.

Jurie is an excellent host and very welcoming. The unit itself is stunning with all the amenities one would need. We would definitely stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Thanks so much for your review Fay and it was such a pleasure hosting you.

117 Pinnacle Point Woonstel
Kim V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Gesin met tieners

Great location, quiet and peaceful!

Upon arrival, Jurie made us feel most welcome! Lovely little flat with all your homely comforts. Absolutely spotless!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Thank you so much for the review, always great to get feedback from our special guests!

117 Pinnacle Point Woonstel
Carol P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol P

Aangenaam.

Jurie is 'n ware heer en het seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Twee van ons items het agtergebly en hy het seker gemaak dat ons dit kry. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Carol, dit was ‘n plesier om julle te kon huisves en ek sien uit na jul volgende kuiertjie soos beloof.

117 Pinnacle Point Woonstel
Desmond R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, modern.

We stayed for one night. Very neat, comfortable, modern and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Hi Des, thanks so much for your review. It was a pleasure hosting you and I look forward to seeing you again. Regards, Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Geanné G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geanné G
Enkelreisiger

Pragtig ingerig met alles wat nodig is vir selfsorgverblyf en nog meer.

For 'attention to detail' in die klein dingetjies was baie goed en dit was 'n heerlike wegbreek. Baie dankie vir die bedagsaamheid van die gasheer, Jurie, vir die gul ontvangs en om die buiteligte saans aan te skakel sodat ek nie na 'n donker woonstel hoef terug te keer na die dag uit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Hi Geanne, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons ‘n plesier om jou bietjie te kon bederf!

117 Pinnacle Point Woonstel
Tommie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie B
Gesin met tieners

Heerlik gebly in pragtige eenheid in mooi en stil omgewing.

Vriendelike en warm ontvangs gehad met aankoms. Die eenheid was skoon, netjies en baie goed ingerig met alles wat benodig word. Eenheid is ingerig vir kragonderbrekings. Daaglikse skoonmaak van eenheid was 'n groot bederf! Baie dankie, Jurie en Sandra, ons het 'n heerlike naweek gehad en sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, ons is dankbaar dat julle julle die verblyf geniet het en sien uit na julle volgende kuier.

117 Pinnacle Point Woonstel
Stephan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Gesin met tieners

Alles regtig baie netjies en skoon.

Jurie was baie behulpsaam en vriendelik, sal hierdie verblyf maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir resensie. Ons gaste se gemak is ons prioriteit en julle terugvoer word opreg waardeer.

117 Pinnacle Point Woonstel
Shane D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Baie modern en netjies. Vriendelike diens. Ek sal enige tyd iemand aanraai om by 117 Pinnacle Point Woonstel te bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer Shane, waardeer opreg. Julle was sulke aangename en netjiese gaste en dit was ‘n plesier om julle hier te hê.

117 Pinnacle Point Woonstel
Ronel C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Gesin met tieners

Loved our stay.

Jurie was the ultimate host! Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, Hennie. Ons kliënte is ons belangrikste oorweging en dis lekker om sulke resensies te kry. Groete, Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Hendrik L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L

Onvergeetlik aangenaam!

Jurie, die gasheer, het uit sy pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die woonstel is ruim en die beddens sag, dog ferm. Badkamers is pragtig. Ligging en uitsig is uit die boeke! Sal beslis weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C

Heerlike, rustige tydjie spandeer in Pinnacle Pointz.

Uitstekend! Goeie kwaliteit, super netjies. Besonder gasvry, niks is te veel moeite. Sal met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lizette, en julle was fantastiese gaste.

117 Pinnacle Point Woonstel
Neels H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende blyplek.

Sal weer gebruik. Eienaar baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Dit was ‘n voorreg om vir jou en Lien te kon akkommodeer Neels en dit sal lekker wees om julle weer te sien. Groete, Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Lienta R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienta R
Saam met vriende

117 Pinnacle Point Woonstel het al my verwagtinge oortref.

Ons gasheer, Jurie, het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel. Die woonstel was toegerus met als wat jy moontlik nodig kan hê en super netjies. Dit het 'n pragtige see-uitsig en is naby wandelpaadjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir resensie Lienta en ek is dankbaar dat julle jul verblyf geniet het! Groete, Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Jaco W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Jy kan nie vra vir 'n beter gasheer en gasvrou nie. Hulle is baie bedagsaam en behulpsaam. Die uitsig is pragtig. Die beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Hi Jaco, baie dankie vir mooi komplimente, maar onthou dis aangename gaste soos jy en jou gesin wat dit vir ons ‘n plesier maak. Groete, Jurie.

117 Pinnacle Point Woonstel
Stephanie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J
Gesin met tieners

Asemrowend!

Ons het so lekker gebly, net jammer die 10 dae was hopeloos te min. Die estate is pragtig met al die natuur rondom. Die woonstel het als in wat ons nodig gehad het, uiters netjies! Jurie, dankie vir die welkom sweeties, en jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie vir resensie Stephanie, ons gaste is ons plesier en as bonus was julle ook nog model gaste!

117 Pinnacle Point Woonstel
Lenie T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie T
Gesin met tieners

Ongelooflike plek, rustig, pragtige uitsig, kos vir die siel.

Kan nie vir 'n beter "host" gevra het nie! Pragtige plek, skoon, gerieflik, en veilig. Plus dat daar 'n restaurant en spa is op die estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met vriende

Die beste waarde vir geld. Ongelooflike mooi, skoon en vriendelike gasheer. Baie welkom gevoel. Woonstel baie goed toegerus met hoë kwaliteit afwerkings.

Die beste waarde vir geld. Ongelooflike mooi, skoon en vriendelike gasheer. Baie welkom gevoel. Woonstel baie goed toegerus met hoë kwaliteit afwerkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

117 Pinnacle Point Woonstel se terugvoer

Baie dankie, Vanessa, julle was wonderlike gaste en ons waardeer die terugvoer.
Groete,
Jurie

117 Pinnacle Point Woonstel
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Divot-rylaan 117, Pinnacle Point Beach and Golf Resort, Mosselbaai, 6516, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c63000df7f586ade90ca624197fe94a4e0b3865a22fc8b6e72909cba13d7edd3afc4bdd7936d91ee90d48ed6f19c1b0ba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 117 Divot Drive Pinnacle Point Beach and Golf Resort 6516 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1977 22.10248