Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir 11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Charlene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Heerlik en bekostigbaar.

Dit was nou 'n lekker vakansie. Die eienaar is baie oulik en het ons mooi gehelp, maak nie saak wanneer ons hom gebel het. Dit was netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estian C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat en baie goed geleë - naby rivier en winkels.

Kon maklik en vinnig by al die plekke kom wat ons wou sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf.

Baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat mens nodig het en die natuur is wonderskoon. Was lekker om die wilde diere sommer so van ons stoep af te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ridwaan M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Ridwaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

When I arrived there was no one to be seen to give us the keys, however, I was early and had phoned and made arrangements.

I asked the ladies where the office was and they told me that they only worked in the laundry and pointed to the direction of an office which was empty. The place has cockroaches and needs to be fumigated. The automatic gate did not work as I got up early to go fishing only to find another guest that was berated as the security could not open the gate manually and had gone to buy airtime. I assisted in opening the gate manually so we could get out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Ridwaan,

Thank you for the review.
We do apologize for the inconvenience.

You mentioned you arrived early, and that is when you gave me as the owner a call, and you were attended to immediately. No prior arrangements were made with me; check-in is at 14:00, but we still accommodated you despite your early arrival, and it was no issue to assist and get the lady down to assist.

The ladies at the laundry do not run my units; hence they would unfortunately not know about your early arrival as you did not arrange this prior to your arrival. There is a sanitizing and deep cleaning that we do to protect our guests; hence the check-in is typically from 14:00. Neither myself nor the ladies cleaning were informed of the cockroaches, of which I would have been notified immediately(this is a complimentary service included to our guests ) you had my direct number. I would have attended to it immediately. I inquired if everything was in order, and you confirmed. I advised you, as I do all my other guests, that I am always available if any problems should come up. Just for the sake of clarity, due to the ecological environment, there are two different types of cockroaches down the coast, one that flies and one that walks. Unfortunately, I have no control over the flying ones. The unit has also been fumigated twice since this review. As for the gate, I do apologize. There is an issue with the wiring, and this has also been attended to.

The security staff has also been addressed as that was unacceptable.
We value your input and have attended to the matters at hand.

Kindest Regards,
Colin


11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Rene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met tieners

Terdee geniet en lekker gebly. Swembad is wonderlik!

Sal met graagte weer kom kuier. Manzini is pragtig en goed na omgesien. Die swembad is die beste! Het bietjie gesukkel met die stoof en oond, maar andersins is daar niks waaroor ons kan kla nie. Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mrs F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mrs F

It's clean, maybe just needs a bit of maintenance, but value for money.

My only complaint was that the cleaners sweep or spray the stoop very clean, however they spray other people's dirt, till slips, plastic wrappers into the flower beds in the front of the unit. I have a two year old that kept on picking up other peoples rubbish out of the flower beds. Maybe they should scoop it up instead of just sweeping it outside into the garden.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie!

Ons het baie lekker gebly. Die chalet het alles wat jy nodig het. En dis loopafstand na die dorp en winkeltjies. Die kompleks is netjies en die swembad is amazing! Colin, die eienaar, is baie vriendelik en het sekergemaak ons is gelukkig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S
Gesin met klein kinders

The premises is well maintained and the unit itself was neat and clean.

Our stay was peaceful and relaxing, the reception staff, however, wasn't very informative and we weren't given any form of introduction or information upon arrival, the keys were simply handed over and we were pointed to our room. Otherwise, we have no complaints, the unit was spacious, neat and very clean. The premises are also very well maintained, it was a very relaxing and peaceful experience. I would however suggest that some other child-friendly activities be made available except for the beautiful sparkling pool as the weather didn't permit for swimming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer boek.

Baie lekker familieplek met alles in die eenheid wat nodig is, groot swembad en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Steyn,
Ons is bly julle het lekker gekuier en was gelukkig met alles.
Ons hoop regtig julle kom weer en dat ons julle kan huisves.
Alles van die beste vorentoe.
Vriendelike Groete
Colin en Elrica

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Laura E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Laura E
Saam met vriende

Everything we needed was there. Odette was amazingly awesome and went out of her way to assist us with everything. Dexter, the cat, best cuddle buddy.

A cupboard in spare room for clothes would be nice and a plug point too. The security gate was left open at all times which I don't believe was good for safety.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Odette was amazing en awesome en het uit haar pad gegaan om ons met alles by te staan. Dexter, die kat, beste cuddle buddy.

'n Kas in die spaarkamer vir klere sou lekker gewees het en 'n kragpunt ook. Die veiligheidshek wat oop gelos te alle tye wat ek nie dink goed is vir sekuriteit nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dehabre K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehabre K

Lekker vakansie!

Netjies. Vriendelik ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanvaarbaar, maar ek sal nie weer daar bly nie.

Plek is skoon en aanvaarbaar, maar donker en verwaarloos, byvoorbeeld die voordeur sluit nie behoorlik nie. Dankie, maar nee dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anlo D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Pragtige oord met mooi tuine en bome. Huisie is mooi skoon en netjies. Alhoewel beskikbaar, en vir seker 'n bonus is, het ons nie van die daaglikse skoonmaakdienste gebruik gemaak nie, a.g.v. Covid. Het besluit om sommer self skoon te maak, en om hierdie rede sou ek graag 'n besem of mop met emmer in chalet wou gehad het. Andersins, was alles daar wat mens nodig het. Pragtige uitsig en heerlike kuier stoepie met braaier. Definitief waarde vir geld en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Anlo,
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gekuier. Ons vra omverskoning rakende die skoonmaak geriewe en neem kennis daarvan. Ons sal beslis in ag neem wat julle genoem het en die geriewe byvoeg.
Ons hoop julle kom kuier gou weer.
Vriendelike Groete
Colin

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Susan G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan G
Gesin met tieners

Baie geniet

Mooi en aangenaam, met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Susan,
Ons is bly julle het julle tydjie geniet.
Ons hoop om julle kom kuier weer in die nabye toekoms in St Lucia!
Vriendelike Groete
Colin en Elrica

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Nico S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met tieners

Baie mooi en netjiese terrein sowel as woonstelle

Rustige atmosfeer,tuine en swembad netjies. Personeel op perseel vriendelik en behulpsaam

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Nico,
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het St Lucia geniet en lekker gekuier!
Vriendelike Groete
Colin

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Don K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don K
Gesin met tieners

Very suitable and affordable accomodation.

Service was excellent

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat se terugvoer

Hi Don,

Thank you for the positive review.
Looking forward to hosting you again in the near future.

We appreciate your feedback.

Kindest Regards,
Colin and Elrica

11 Manzini Chalets - Timone's Retreat
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenzie-straat 100, Manzini Chalets 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7115de0d7a96e38859bbe8c15287fa9f54a5694ae598116171a92988cae7757f62101fa391582ef487439996d56b944f514?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 100 Mckenzie Street Manzini Chalets 11 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.3783212 32.410198
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem