109 Ryno Kriel B&B
25 resensies
Gastehuis
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R635 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en Grey-kollege.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin waar gaste by die vuurput 'n glas wyn kan geniet. Neem asb. kennis dat die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Slaapplek
’n Bespreking by 109 Ryno Kriel B&B sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.7 uit 5van 25 resensies vir 109 Ryno Kriel B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ligging
- Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 109 Ryno Kriel B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Universitas Park West Bloemfontein Vrystaat
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom