109 Ryno Kriel B&B
Opsomming van Resensie
Jurie V - Des 2021
Gemiddeld
Voldoen nie aan ons behoeftes nie.
Shanel N - Okt 2021
Gemiddeld
Best bed ever!
Wil-mari G - Okt 2021
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly, veilig, skoon en baie mooi (modern).
Stefanie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Frederick D - Sep 2021
Gemiddeld
Ons verblyf was gemaklik en voldoende.
F C S - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Anneke P - Aug 2021
Gemiddeld
Baie lekker oornagverblyf in 'n moderne eenheid.
Jaco S - Mei 2021
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelik.
Lindokuhle M - Mei 2021
Gemiddeld
Trip cut short.
Marius V - Mei 2021
Gemiddeld
Baie gemaklike bed en lekker stort.
Pieter V - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelike mense en baie netjies slaapplek!
Brenda D - Feb 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie gerieflik ingerig.
Tertia D - Des 2020
Gemiddeld
We felt at home.
109 Ryno Kriel B&B se terugvoer
Baie dankie vir resensie. Groete, Isabel.
Tanya C - Okt 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties
Charlayne W - Jan 2020
Gemiddeld
Very comfortable, lovely style. Hotel feel, private wonderful host.
Blacky S - Apr 2019
Gemiddeld
Pragtige kamers.
Nanda B - Mei 2018
Gemiddeld
Netjiese verblyf met al die nodige tariewe vir oornag op pad na bestemming.
Marlene B - Mei 2018
Gemiddeld
Awesome!
Renee O - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meer109 Ryno Kriel B&B se terugvoer
Dit was baie lekker om jul hier te kon huisves. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Liezel L - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Mari-louise V - Jan 2018
Gemiddeld
Mooi plekkie met die mooiste dekor en vriendlikste mense.
Riaan R - Nov 2017
Gemiddeld
Perfek wat ek nodig gehad het.
Annelise B - Okt 2017
Gemiddeld
Fantastiese waarde.
109 Ryno Kriel B&B se terugvoer
Dankie Annelise! Dit was baie lekker om jou as gas te ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Yvette B - Sep 2017
Gemiddeld
Dit was regtig "awesome" om in so 'n kamer in te stap.
109 Ryno Kriel B&B se terugvoer
Beste Yvette. Baie dankie vir die terugvoer. Gaan defnitief kyk na lig by spieeltafel. Hoop ek sien jul gou weer. Vriendelike groete!
Zante S - Sep 2017
Gemiddeld
Vriendelik, privaat en netjies.
109 Ryno Kriel B&B se terugvoer
Baie dankie. Was lekker om jou as gas te hê.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryno Kriel Laan 109, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom