LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 104 Shearwater | LekkeSlaap
+16

104 Shearwater

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Shearwater on Sea, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

104 Shearwater is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in die Shearwater on Sea-kompleks in Sedgefield, net 150 m van die strand af.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, word via 'n trap bereik en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word en die sitarea het WiFi en 'n TV met 'n internetverbinding vir toegang tot Netflix.

Braaigeriewe is op die dek beskikbaar en bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing. Gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Sedgefield bied verskeie aktiwiteite soos swem, valskermsweef en verskeie stap- en voetslaanroetes. Gaste kan ook die Wildernis Nasionale Park of Goukamma Natuurreservaat vir voëlkyk besoek, en by die Groenvlei-meer visvang en ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by 104 Shearwater sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 2, Shearwater on Sea, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 2, Shearwater on Sea, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c3d946b1fedf9d344572c01ce55ac273bcb7aded256969de9f1da7c591af6b554eb81545a7320b8c1f85d8ccb891cd28abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag(plek vir 2) 2 Claude Urban Drive Shearwater on Sea 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.0327538 22.8027028
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!