LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 101 @ Shearwater | LekkeSlaap
+14

101 @ Shearwater

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 3, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

101 @ Shearwater bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljeewoonstel 100 m van Myolistrand in Sedgefield af. Die woonstel is stapafstand vanaf die gewilde restaurant Pili Pili en gaste kan heerlike maaltye daar geniet.

Rook is verbode in die ruim ateljeewoonstel en dit het 'n gemaklike koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis met 'n oond, 'n Snappy Chef-induksieplaat, 'n ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware. Tee en koffie word voorsien.

Die stoep het stoepmeubels en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek en 'n beskutte tuin met 'n gemeenskaplike swembad wat 'n vlak swembad en dieper swembad het.

Slaapplek

’n Bespreking by 101 @ Shearwater sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 101 @ Shearwater
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Claude Urban-rylaan 3, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink 101 @ Shearwater het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 3, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d00d04e55261f4bdf79b0b79589882fef432ed9e2e52fc23da9f4b61e49987fbb37cc55e8f538256262d101c4def003c1df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag(plek vir 4) 1 5 1 5 3 Claude Urban Drive Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0327538 22.802697435582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!