Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 100-102, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Karoo Guesthouse bied verblyf in 'n verskeidenheid selfsorgeenhede en dubbelkamers in Graaff-Reinet.

Verblyf by @ Karoo Guesthouse bestaan uit 7 unieke gastekamers en 2 selfsorgeenhede. Die kamers het elk óf 'n enkelbed, óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Elke kamer het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n eksterne, privaat badkamer in die gang af. Elke gastekamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en DStv.

Die selfsorgeenhede het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, ketel, broodrooster, induksiestoof, breekware en eetgerei toegerus is. Gratis WiFi en beperkte, veilige parkeerplek is beskikbaar. Doen asb. navraag om parkeerplek te bespreek. Dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

@ Karoo Guesthouse is naby die banke, supermarkte, museums en snuisterywinkels in die middedorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir @ Karoo Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 5

Ligging

  • Caledonstraat 100-102, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 100-102, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkPcdUV5c1XHj70ODqwN2jfWObqPWYDW70xWkZLoIiWtOJdT1ms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 100 - 102 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.250377827672 24.529390734743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem