@ Home
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2022 tot 19 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R808 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Home is in Bloemfontein.
Verblyf is beskikbaar in 2 kothuise wat elk geskik is vir 2 gaste: Klein-Ma-Getryn en Martha-se-Herberg. Die kothuise kan saam bespreek word. Klein-Ma-Getryn het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Beskuit word voorsien en die eenheid het 'n TV.
Martha-se-Herberg het 'n dubbelbed en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n aparte, privaat badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Gaste kan in die tuin ontspan. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
@ Home is net 1 km vanaf MediClinic en Mimosa Mall en 3 km vanaf Bloemfontein se middestad. Bloemfontein het 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede soos die Anglo-Boereoorlogmuseum, SA Wapenmuseum, die Botaniese Tuin-boomroete, die Bloemfontein-dieretuin, die Vrystaatse Botaniese Tui, asook verskeie staproetes.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink @ Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: General Dan Pienaar-rylaan 53, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom