Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Echeveria

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en al die geriewe. Die eenheid is in 'n rustige omgewing geleë en spog met onderdakparkeerplek en laserstraal-sekuriteit.

Dié privaat kothuis is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het sy eie ingang en is heeltemal privaat.

Daar is 'n stoep met 'n uitsig op die berge waar gaste 'n oggendkoffie en voëlgesang kan geniet. Daar is ook 'n Weber-braai.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte eetarea en 'n kombuisie met geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het ook 'n TV en WiFi.

Die eenheid is ook 'n perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike, bekostigbare en rustige plek om in die stad of in die omgewing te bly.

Slaapplek

’n Bespreking by @ Echeveria sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir @ Echeveria
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Ligging

  • Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Echeveria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNzg1YjQ2LWZkNmQtNDY1Yy1hYmFmLTRjYzQxMDFkZDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 1 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785827777778 20.1175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem