Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Echeveria

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir @ Echeveria
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Deresia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deresia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was lekker net die stilte wat ek nodig gehad het.

Ja. Baie rustige omgewing uitkyk oor Berge kon lekker rus en swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Hi Deresia
Was lekker om jou te verwelkom by (Echeveria)
Hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete
Johan & Joanie

@ Echeveria
Patric F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patric F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Goeie ligging en cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Patric hoop om jul gou weer te verwelkom in Montagu.
Vriendelike Groete
Johan & Joanie

@ Echeveria
Hayley S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We were very comfortable in the cottage. We appreciate the privacy. We didn't need anything because everything you need for a weekend stay was there. It is a very peaceful environment, I would recommend it to people who enjoy the silence, like me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Thank You Hayley, hope to see you soon again.
Warm Regards
Johan & Joanie

@ Echeveria
Annelise R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het die kuier baie geniet.

Beslis 'n verblyf wat ek vir ander sal voorstel om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Goeie Middag Annelise
Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien vir n wegbreek naweek.
Mooi daggie
Groete Johan en Joanie

@ Echeveria
Irene H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en netjiese, skoon gastehuis.

Sal besis aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Hallo Irene
Baie, baie dankie dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Groete, Johan en Joanie.

@ Echeveria
Nico S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S
Enkelreisiger

Vriendelike gasheer, skoon geriewe, pragtige uitsig.

Ek het twee annde daar oorgeslaap. Lekker privaat. Kon van daaraf ander dorpe en besienswaardighede besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Nico
Hoop dit gaan goed en sterkte vorentoe.
Groete Johan & Joanie

@ Echeveria
Mary S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en 110% waarde vir geld.

Ontvangs was baie goed. Dankie Johan vir die lekker geselsies. Ons sal definitief weer van jul akkommodasie gebruik maak. Home away from home. Pynlik netjiese plekkie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Goeie dag Mary
Baie, baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg.
Sien uit daarna om jul binnekort weer te verwelkom.
Groete
Johan en Joanie

@ Echeveria
Fay B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly owner.

Accommodation somewhat cramped otherwise comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thrishnu C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thrishnu C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike plekkie, baie rustig en ek sal enige tyd weer terug gaan soontoe.

Die plekkie is in 'n rustige omgewing geleë. Dit het 'n wonderlike uitsig. Ongelukkig was ons naweek bietjie koud gewees en ons kon nie die swembad gebruik nie. Ek sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Beste naweek ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie,
Ons sien uit daarna om u spoedig te verwelkom
Groete
Johan en Joanie

@ Echeveria
Willem M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

'n Baie netjiese plekkie, goed toegerus en goed versorg. Daar's ook 'n lekker stoepie en swembad. Ons was net een nag daar, maar mens kan langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Willem. Hoop om jul gou weer te sien. Mooi bly.
Groete Johan en Joanie

@ Echeveria
Callie O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek. Alles wat nodig is vir selfsorg.

Vir iemand wat rustigheid soek, is dit lekker. Weg uit die gewoel. Privaat. Selfs lekker braaiplekkie en stoepie wat op die berge uitkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Callie. Bly jul het dit geniet en bietjie ontspan, dit is juis die idee van ons plekkie.
Groete Johan en Joanie

@ Echeveria
Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf

Was pragtig, netjies en skoon met alles wat jy nodig het! Sit in pragtige deel van Montagu. Heerlik gebly... gasheer en gasvrou uiters vriendelik en hartlik! Baie dankie aan hulle vir uitstekende verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Johan, ons waardeer julle positiewe kommentaar.
Dit was lekker om jul te ontmoet.
Baie groete,
Johan en Joanie

@ Echeveria
Carol F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F
Besigheidsreis

Baie netjies en stil.

Baie vriendelike mense, baie netjiese plekkie. Als wat jy nodig het. Was baie rustig en awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Carol ons waardeer die terugvoer.
Groete, Johan en Joanie

@ Echeveria
Yolanda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en stylvol ingerig.

Goeie waarde vir geld. Goed ingerig met veilige, sentrale ligging. Alles wat baie skoon en netjies en mnr Coetzer was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Yolanda ek is bly jul het jul tydjie geniet.
Groete
Johan & Joanie

@ Echeveria
Annelize E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gemaklike met al die ekstras.

Hierdie is 'n lieflike plekkie. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is netjies en skoon met al die ekstras. Die eienaars het ook aan al die klein dingetjies gedink. Julle sal ons definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Annelize. Dis 'n plesier. Hoop om jul binnekort weer te ontvang.
Groete
Johan & Joanie

@ Echeveria
Phiwo M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phiwo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

I don't have much to say except that everything was exceptionally great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Thank you.
Johan & Joanie

@ Echeveria
Reds L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reds L
Enkelreisiger

I expected a cleaning service everyday/making up the bed etc.

Friendly, clean and a definite to consider!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek't 'n skoonmaakdiens elke dag verwag/opmaak van beddens ens.

Vriendelik, skoon en jy kan dit definitief oorweeg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Hi,
We respect your privacy and according to my listing, you have to arrange cleaning of room in advance when you book.
Thank you
Johan & Joanie

@ Echeveria
Ian K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gasvryheid.

Waarde vir geld, vriendelike eienaars, pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Thank you.
Johan & Joanie

@ Echeveria
Santie H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig,netjies en skoon. Lekker bed en beddegoed. Warm elektriese kombers en verwarmer.

Beperkte TV-kanale. Dit sal heerlik wees om KykNET te kan kyk. Daar kort net haardroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die plek is pragtig en baie skoon en netjies.

Ons het die plek maklik gekry en dis baie gerieflik naby die dorp en al die besienswaardigehede. Die droëvrugte-pakhuis en die pragtige berge was 'n belewenis. Dankie, Johan, vir die vriendelike ontvangs. Ons sal jou plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan J K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan J K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sentraal geleë.

Johan het uit sy pad gegaan om die verblyf aangenaam te maak vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie lekker gebly. Ek het gevoel daar word regtig na my en my vrou omgesien. Die plekke, alhoewel klein, is baie netjies en alles beskikbaar. Sal beslis hierdie waarde vir geld opsie weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie, hoop jul het jul langnaweek geniet.

@ Echeveria
Su Zette S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Su Zette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and neat.

Enjoyed the stay. Everything was in place and there what you need for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoering.

Mooi dag

@ Echeveria
Vds B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vds B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, stil, skoon, naby die natuur en naby die unieke argitektuur.

Montagu is een van die mooiste dorpe, Echeveria is reg langs 'n berg wandelpad en ook net enkele minute se stap van die dorp middelpunt met die mooiste ou geboue. Joanie en Johan se ontvangs was perfek en die woonstel perfek netjies en skoon. Dit sal altyd ons eerste keuse vir Montagu wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Vds B & Monique
Baie dankie vir die komplimente, dit was 'n voorreg om jul te ontmoet en as gaste te akkommodeer.
Ons waardeer dit opreg en hoop om jul gou weer te verwelko by @Echeveria.
Groete Johan & Joanie

@ Echeveria
Stuart C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid van eienaars uitstekend.

Baie netjies en skoon. Slaap en badkamer geriewe baie goed. In die algemeen, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Stuart vir die positiewe kommentaar.
Groete,
Joanie en Johan

@ Echeveria
Geraldine L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

My time at Echeveria was really amazing...we were treated like royalty and their place was near and tidy. I will recommend this as a great getaway place, even our clothes was ironed for our function we attended the day before! Great service and keep up the good work! Thanks Geraldine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Thank you Geraldine, it was a great pleasure to spoil you.
Hope to see you soon.
Regards,
Joanie and Johan

@ Echeveria
Nick F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stil.

Ek en my eggenote het die rustigheid van @ Echeveria baie geniet. Die eienaars was baie vriendelik en bedagsaam. Ons sal graag weer daar will kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ Echeveria se terugvoer

Baie dankie Nick, dit was heerlik om jul te bederf en ons sien uit daarna om jul weer te ontvang by @ Echeveria.
Geniet jul daggie.
Vriendelike Groete,
Joanie en Johan

@ Echeveria
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 1, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNzg1YjQ2LWZkNmQtNDY1Yy1hYmFmLTRjYzQxMDFkZDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 1 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785827777778 20.1175
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem