Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ 93 Accommodation

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir @ 93 Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
John S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can recommend it to anyone.

We have just got back from 93@Siyaya in Mtunzini and what a lovely stay we had. I can recommend it to anyone wishing to enjoy what Mtunzini has to offer in the way of outdoor experiences. Thanks for all your assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Enkelreisiger

Gasvryheid, rustig en mooi.

Dankie, het baie lekker gebly en sal dit vir seker vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Cheryl en haar man is baie oulike gasheer en -vrou en ons was hartlik ontvang en daar was niks tekort in die woonstel nie. Die voëls is baie aktief en die uitsig see toe was 'n pluspunt. Alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan En Annalie O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan En Annalie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim goed-toegerusde eenheid.

Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met voldoende kaste. Die badkamer is goed uitgelê met 'n dubbel stort. Die kombuis is knap, maar het al die toerusting vir kosmaak. Die sitkamer het 'n mooi uitsig na die see en die stoep 'n tafel en stoele vir ontbyt en "sundowner".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, skoon gasvry.

Alles was meer as wat verwag was, regtig 'n trappie hoër as die gewone selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 93 Accommodation se terugvoer

Thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure having you stay with us and I hope you will be back.
Take care.

@ 93 Accommodation
Suzette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het, mooi plekkie en die see.

Pragtige blyplekkie en die eienaars is so aangenaam, vriendelik en uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal sonder twyfel weer teruggaan en dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 93 Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure having you stay and we look forward to seeing you in the not too distant future.

@ 93 Accommodation
Nadine N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons wil weer gaan!

Die eenheid was pragtig en gemaklik. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Asook 'n paar ektras! Die tuin uitsig is wonderlik. Ons het so tuis gevoel en wil graag teruggaan vir 'n langer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste gaste huise wat ons nog was.

Dankie, Cheryl vir lieflike verblyf. Die gastehuis het 'n warm atmosfeer en die eienaar Cheryl is wonderlik. Die stilte is fantasties. Blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-anne F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roger and Cheryl are wonderful people and we wish that we could have stayed forever.

Mtunzini is full of beautiful and friendly people and we have never been so at peace. If you love the simplicity of beauty, then this is the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmarie H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend!

Cheryl en Roger het ons met warm vriendelikheid ontvang en ons op die hande gedra. Die wooneenheid is perfek ingerig vir 2. Baie smaakvol, skoon, gerieflik en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 93 Accommodation se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was an absolute pleasure having you stay @93 and we hope to see you back here soon. Take care.

@ 93 Accommodation
Johan M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig oor die see!

Baie skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 93 Accommodation se terugvoer

Thank you for staying with us and for the lovely review. We hope to see you back at @93.

@ 93 Accommodation
Willem P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable accommodation at a very good price.

Cheryl gave us a very warm yet professional welcome, we had our own, secure access to the property and to our unit, which was very comfortable, tastefully decorated and supplied all we needed for an overnight (or longer) stay. We did not make use of it, but they offered an honesty bar, pool and deck upstairs, with a lovely view. We can definitely recommend @93!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

@ 93 Accommodation se terugvoer

Thank you for the lovey review. It was a pleasure having you stay with us.

@ 93 Accommodation
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siyayi-rylaan 93, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAYu3MYLtm4bw05msh2os4CbT9VqllWWYpL6HKXnr76tPHFHb38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 93 Siyayi Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.964 31.74807