Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa Karoo akkommodasie
Bladsy 8 - 91 lekke plekke om te bly
Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gast...
Inverdoorn Private Game Reserve is in 'n malaria-vrye area, net 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Dié reservaat beslaa...
Halfway House Tankwa is in die Tankwa Karoo geleë, ver van die besige stadslewe. Dié huis, tussen niks en nêrens, i...
Kalkgat Avontuur Plaas is net 7 km van Calvinia af in die Hantam-streek geleë en bied gaste die geleentheid om op '...
Tontelbossie and Skaapbossie bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Calvinia. Die kothuise is op 'n woone...
Jonkershoek Farmhouse at Zooridge is ongeveer 80 km buite Ceres geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in '...
Doringboom Self-catering Cottage is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterr...
Sand River Conservancy is aan die voet van die Bontberge, sowat 230 km vanaf Kaapstad. Dis aan die rand van die Tan...
SANParks Elandsberg Wilderness Camp is in die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park wat weerskante van die Noord- ...
Karoo Vakansie Huis is in Sutherland geleë en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie w...