Indien jy St. Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Lucia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Lucia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Lucia akkommodasie
Bladsy 9 - 145 lekke plekke om te bly
Turtleshaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel in 'n kompleks in St Lucia. Dis op die b...
Bushpigs Haven - Manzini Chalets is 'n selfsorghuis aan die St. Lucia-meeroewer en het slaapplek vir 8. Dié huis h...
Travelers Nest is 'n lieflike woonstel by die St. Lucia-riviermonding wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. ...
Stone House is 'n selfsorg-vakansiehuis in privaat besit binne 'n gastehuiskompleks in die rustige woonarea van St....
Sol Maris is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied by die St. L...
Die smaakvol versierde La Dolce Vita Nr 12 is 'n selfsorgeenheid wat in die La Dolce Vita-kompleks in die bekoorlik...
St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan ui...
La Rochelle is in 'n rustige area wat omring word deur welige en netjiese tuine in die inheemse bos van St. Lucia, ...
Hierdie woonstel is in die Bridge Holiday Apartments, in die hartjie van die Groter St. Lucia Vleiland Wêrelderfeni...