Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
32 lekke plekke om te bly
Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namak...
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede bied verblyf aan gaste in ’n keuse van 2 gerieflike selfsorgeenhede in Springbok. Hierd...
Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede. Dié oopplan-eenh...
Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verbl...
Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. D...
Huis Kallie Fischer is in die geskiedkundige middedorp van Springbok geleë. Hierdie verblyf beskik oor 4 lugversor...
Liefland Cottages is op die Lammerhoek Plaas naby Springbok en bied gehalteverblyf aan paartjies, familie- of vrien...
Elkoweru Gastehuis is in die hartjie van Namakwaland se mooiste dorp, Springbok, geleë. Die gastehuis bied luukse v...
Old Mill Lodge het 'n sentrale ligging in Springbok, die hoofstad van die Namakwaland, en is die ideale plek om tu...
Mountainview Guesthouse is op 'n heuwel in die pragtige Springbok. Dié dorp is 'n gewilde oorslaapplek vir reisiger...