Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
Bladsy 6 - 32 lekke plekke om te bly
Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon ...
Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvall...
Kamieskroon Cosy Cottages bied gerieflike selfsorg-kothuise in Kammieskroon, net 67 km vanaf Springbok en 47 km van...
Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is ...
The Storie Kamer is 'n selfsorgeenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland, Noord-Kaap. D...
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir twee op die bekende plaas Grootvlei, 18 kilomet...
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis o...
Thys'e Kombuis & Guest Farm bied gerieflike verblyf net 15 km vanaf Kamieskroon. Dit is ideaal vir gaste wat op soe...
Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-s...
Klein Desert Song is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 tot 3 gaste in Kleinzee. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, ...