Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
Bladsy 4 - 32 lekke plekke om te bly
Blue Diamond Lodge is 'n gastelodge wat deur 'n familie besit word en is in die klein dorpie Springbok op die N7-ro...
Undulata Country Lodge is geleë in die bekoorlike Namakwalandse dorpie Springbok. Dit bied die ideale oornagplek vi...
Vrede @ Liefland is 'n selfsorgeenheid wat ideaal geleë is op die Biesjesfonteinplaas. Dit is ongeveer 10 km vanaf ...
Modderfontein Plaas Kampeerterrein is in die hartjie van Namakwaland geleë, slegs 10 km van Springbok af op die Kle...
Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en ver...
Jakkalswater Guest Farm, is 'n natuurgeoriënteerde gasteplaas, sowat 13 km buite Springbok, op die Nababeepweg en s...
Aronagas Farm is in Nababeep in die Noord-Kaap en bied gerieflike oornagverblyf. Die die ideale wegbreekplek vir 'n...
Droëdap Guest Farm bied bekoorlike selfsorgverblyf 18 km buite Springbok. Hierdie rustige ligging maak dit die perf...
Naries Namakwa Retreat is 'n pragtige en romantiese wegbreekplek op die rand van die Spektakelberg tussen Springbok...
Namaqua Game Lodge bied gehalteverblyf op 'n plaas net 30 km buite Springbok. Hier kan gaste die pragtige Namakwa-...