Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
220 lekke plekke om te bly
Reserved Suites Illovo is luukse selfsorg-hotelkamers in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal tussen Sand...
Red Rose B&B bied gesofistikeerde verblyf vir sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers. Dié B&B is 'n huis w...
Grace on Argyle gebruik uitsluitlik sonkrag en bied 'n huislike wegbreek in die stad. Dit is in die veilige en sent...
Flamink Place is 'n selfsorg-huisie met 'n grasdak wat langs die N1 in Douglasdale geleë is. Die eiendom is 3,7 km ...
Die Premier is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Lonehill, Sandton. Die ee...
Green Gables is 'n gastehuis in 'n Kaaps-Hollandse-styl wat gerieflike verblyf in 'n sekuriteitskompleks in Rivonia...
Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wo...
Lydall Wild Tranquil Garden Suites is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal is vi...
The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige w...