Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 7 - 66 lekke plekke om te bly
Villa Teodora is 'n stylvol gemeubileerde vakansiehuis met 'n Griekse flair wat net 400 m vanaf Salt Rock-strand aa...
Beach House Villa is in Salt Rock aan die Dolfynkus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is na...
Wuth Home bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike gesinshuis, wat in die veilige Dunkirk Estate in Salt Rock, aan die...
6 Garland Road is troeteldiervriendelik en in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Besienswaardighede in die ar...
Lagoon Drive 15 is 'n lieflike enkelverdiepinghuis wat vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met asemrowende tuin-uit...
Ballito Beach House Villa is in Salt Rock geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker...
Dolphin Rock Villa is 'n pragtige eenheid in die lowerryke en rustige Sheffield Beach en spog met 'n 180 grade-uits...
15 Sheffield Lane is 'n ongekunstelde, troeteldiervriendelike strandhuis in Sheffield Beach. Dié huis het 'n volled...
Sheffield Beach Home bied selfsorgverblyf en is in Sheffield Beach aan die Dolfynkus geleë. Dié ruim huis bied 'n f...
The Quarter Deck is in Sheffield Beach, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende ...