Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 6 - 65 lekke plekke om te bly
6 on Sameja bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot oopplan-gesinshuis op die veilige en gesogte Dunkirk Estate...
2 Karafu is ’n smaakvol versierde dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Salt Rock. Hierdie ko...
8 Ocean Drive is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is op die gewilde...
27 Valley Road is 'n pragtige vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock in Ballito. Die huis bied ruim en gerieflike ...
7 George Hulett House is 'n idilliese strandfronthuis by Salt Rock-strand naby Ballito. Dit is 'n lieflike selfsorg...
Mahogany House is 'n selfsorg-eiendom op 'n heuwel in die lowerryke Salt Rock. Dié huis is lekker naby die beste sw...
Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 ...
The Fairways is 'n selfsorghuis wat in Salt Rock geleë is. Hierdie vakansiehuis is net 300 m van Salt Rock-strand a...
The White House Boutique Villa is ’n pragtige en moderne huis aan die Dolfynkus in Salt Rock en bied pragtige uitsi...
Villa Teodora is 'n stylvol gemeubileerde vakansiehuis met 'n Griekse flair wat net 400 m vanaf Salt Rock-strand aa...