Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
35 lekke plekke om te bly
Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, ...
Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en ...
7 Honeysuckle bied moderne selfsorgverblyf in Saldanha. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat wil wegbree...
Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor d...
Ossie is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se huis in Saldanha grens. Die eiendom is nab...
King's Castle is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Saldanha bied. Dit is ideaal...
Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestauran...
St Claire Cottage Kaycharoz is 'n ruim selfsorghuis vir 'n gesin van 6 in Blouwaterbaai, Saldanha en is 400 m van d...
G&C Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf in Saldanhabaai aan die Weskus. Saldanhabaai is tussen die Ber...
On the Bay Beach Front Accommodation bied gerieflike verblyf in die prentjiemooi kusdorp Saldanha, slegs 10 m vanaf...