Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 5 - 304 lekke plekke om te bly
@ The 14th Hole bied lieflike selfsorgverblyf op die Woodhill Golflandgoed met gehaltesekuriteit. Die eenheid is op...
Villa Toledo is 'n smaakvol gemeubileerde Spaanse styl villa in Faerie Glen, wat sentraal in Pretoria-Oos se voorst...
Villa Zek is 'n knus selfsorg-eenheid in 'n veilige residensiële area in Garsfontein, Pretoria en is ideaal vir gas...
The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig ve...
Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verbl...
Menlyn Maine Residence is 'n luukse selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Menlyn Main in Waterkloof Glen, Pretoria. Dié...
Glen Maine Guest House is in die stil, sekuriteitswoonbuurt, Lynnwood Glen geleë en bied gerieflike verblyf aan sak...
14B The Loop is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Lynnwood in Pretoria, 'n goed ontwikkelde area oos van die m...
AAA Accommodation is in die hartjie van Lynwood, Pretoria geleë. Dit beskik oor die Hoofkamer en 'n buitewoonstel...
Gemak en gasvryheid wag op gaste by Guesthouse @ 56. Die gastehuis is net 6 km vanaf die Silver Lakes Gholflandgoed...