Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
Bladsy 6 - 107 lekke plekke om te bly
InHimwe Gastehuis is in Polokwane, die hoofstad van Limpopo. Hierdie gastehuis is naby Polokwane Wildreservaat en P...
Tree Orchid Sand bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Hierdie verblyf is naby wi...
Lemon Ivy Gastehuis is in Moregloed, Polokwane. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat...
Country Lodge is in die rustige omgewing van Dalmada geleë en bied verblyf in 2 selfsorgeenhede wat ideaal vir paar...
Victoria Place Guest House is 'n Victoriaanse-styl gastehuis in Polokwane, die stedelike kern van die Limpopo-provi...
Lindekroon Guest House bied B&B-verblyf in die middel van Polokwane. Die gastehuis is 'n gerieflike basis vanwaar g...
Oornag@115 is 'n knus eenheid wat gerieflike selfsorgverblyf in Bendor, Polokwane bied. Hierdie eenheid is die idea...
Polokwane Place is in 'n boomryke woonbuurt in Polokwane en bied luukse verblyf naby die middedorp wat dit ideaal m...
East Park Inn is in Polokwane geleë en is 'n lieflike gastehuis wat kontemporêre verblyf bied. Die kamers beskik oo...
Earth Song Studio is 'n houthuisie, sowat 10 km buite Polokwane, in 'n rustige bosveld-omgewing geleë. Dit bied 'n ...