Indien jy Polokwane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Polokwane.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Polokwane Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Polokwane accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Polokwane akkommodasie
106 lekke plekke om te bly
Magnolia Akkomodasie is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlusti...
Stew's Room is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in Polokwane. Die aparte eenheid is langs die woonhuis geleë en ...
Bougain Villa B&B bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf wat sentraal in Faunapark geleë is. Dit is die id...
The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied...
58 on Nineteenth Self-Catering is in Polokwane geleë en bied 'n gerieflike ervaring aan gaste. Dit is ideaal vir ko...
Unique Overnight bied selfsorgverblyf in 'n chalet met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel buite Polokwane...
Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil buurt. Dit bied bekostigbare en gerieflike verblyf aan ges...
DeLutz Oornag Akkommodasie bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied vers...
Bendor Garden Flat is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers met troeteldiere. 'n Kontinentale ontbyt is inges...
Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tza...