LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 2579 geverifieerde gaste

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Lodges in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus Lodges

45 uit 1015 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Lodges









Vanaf
R5 500
per nag, vir 18 mense

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besi...

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 18 mense

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Bushwillow Collection is in Hluhluwe aan die Olifantkus geleë en bied tradisionele, byderwetse en knus verblyf vir gaste wat op soek is na '...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Forest Villa's bied luukse verblyf in die hartjie van die tropiese St Lucia en grens aan die Isimangaliso Wêrelderfenisgebied. Forest Villa'...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voë...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Umlilo Lodge is in St. Lucia, 'n kusdorpie wat omring word deur die Groter St. Lucia Vleilandpark, geleë. Dit is Suid-Afrika se eerste Nasio...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Emdoneni Lodge

Wildsplaas in | Hluhluwe, HluhluweNoordkus
Vanaf
R3 140
per nag, vir 2 mense

Emdoneni Lodge is in die hartjie van Zoeloeland in Hluhluwe. Dié lodge bied unieke geleenthede vir gaste om naby die plaaslike natuurlewe te...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 140
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense

AmaZulu Lodge is 'n verblyf-opsie van die hoogste gehalte in die dorpie, St Lucia, die poort tot die groter St Lucia Vleilandpark. Aangesien...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 940
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Shonalanga Lodge is in privaat besit in die asemrowende vleiland-reservaat in die hartjie van St Lucia. Shonalanga Lodge word omring deur 'n...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense

Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n gedeelte van die bekende Lak...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense

Umkhumbi Lodge

Wildsplaas in | Hluhluwe, HluhluweNoordkus
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma besit en bestuur en is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid k...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Noordkus Lodges blad - loer bietjie na ons wye versameling van Lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Noordkus akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Noordkus akkommodasie soek. Wanneer jy die beste Lodges gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!