LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 2607 geverifieerde gaste

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus akkommodasie

Bladsy 9 - 1009 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Umkhumbi Lodge

Wildsplaas in | Hluhluwe, HluhluweNoordkus
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Umkhumbi Lodge word deur Anton en Emma besit en bestuur en is in Kuleni Park, 'n privaat reservaat met wandelpaaitjies en 'n verskeienheid k...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Ruby Sands

Selfsorg in | Ballito, BallitoNoordkus
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag, vir 8 mense

Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die see...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R4 400
R4 400 R3 960
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

9 Aruba is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig en slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 sl...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Ezulwini Game Lodge is 'n stukkie hemel op aarde op 'n pynappelplaas met volop voëllewe en wild. Rooibokke, njalas, sebras, kameelperde en d...

Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Just Chill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks in Sheffield Beach. Die kompleks bied 'n gemeenskapli...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë. Die lodge is slegs ’n paar meter van die ong...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

9 The Bridge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die k...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R6 500
per nag, vir 10 mense

Zimbali Familie Vriendelike Huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan 10 gaste by die Zimbali Country Club. Die ruim huis strek oor verskeie...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Ballito Manors 401 is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks, met direkte toegang tot die hoofstrand, in die hartjie v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense

Cecelia's Holiday Manor is 'n lieflike seefront-selfsorghuis in die lieflike kusdorpie, Zinkwazi, aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Hierdie dut...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense

Welkom by die Noordkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!