LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 2607 geverifieerde gaste

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus akkommodasie

Bladsy 8 - 1009 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 067
per nag, vir 2 mense

Jou potensiële gasvrou en gasheer, Hanlie en Rudie, verwelkom jou graag by DuneSide Guest House wat luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 067
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense

Tugela Mouth Guest House is 'n selfsorgvakansiehuis op die eienaar se perseel. Dit is 'n uur van Durban af, by Tugela Mouth geleë. Dit is id...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die komp...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

@ 93 Accommodation is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom en is in Mtunzini geleë. Dis 'n kusdorpie langs in KwaZulu-Natal, ongeve...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

3 Driftwood

Selfsorg in | Ballito, BallitoNoordkus
Vanaf
R3 595
per nag, vir 6 mense

3 Driftwood is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 'n veilige kompleks teen Ballito se strand. Gaste het toegang tot die...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 595
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense

Ndiza Lodge en Cabanas is in St Lucia in KwaZulu-Natal. Die lodge het 'n houtdek wat uitsigte oor die see en 'n gedeelte van die bekende Lak...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

La Dolce Vita 3 is 'n selfsorghuis met 3 kamers in die La Dolce Vita-kompleks in St. Lucia. Die ligging bied toegang tot die R618, N2, stran...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Wild Rocks Accommodation Bachelor Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde enkelwoonstelle in die Mzingazi Waterfr...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

20% af Winteraanbod!
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense

5 On Lindsay bied lieflike B&B-verblyf in Ballito net 1 km vanaf Ballito's Willard-strand. Dit is naby Ballito Junction Regional Mall en Bal...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 200
R2 200 R1 760
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Dolphin Coast Doll House is 'n knus en bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Shaka's Rock aan die Noordkus. Hierdie kothui...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Noordkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!