LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Noordkus
4.5/5

Lees regte resensies van Noordkus van 2607 geverifieerde gaste

Indien jy Noordkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noordkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noordkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as North Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Noordkus akkommodasie

Bladsy 4 - 1009 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

28 The Bridge is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die iSimangaliso Vleilandpark gel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R5 500
per nag, vir 18 mense

Nyala Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Bonamanzi Wildreservaat sowat 5 km vanaf Hluhluwe. Bonamanzi is 'n wildreservaat wat in privaat besi...

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag, vir 18 mense

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense

Beachhaven is teen die Dolfynkus geleë met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is net 40 minute van die lughawe af en net 55 minute noord ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Forest Lodge is 'n nuwe, luukse lodge in 'n natuurlike woud in St. Lucia, iSimangaliso-wêrelderfenisgebied. Die argitektoniese eienskappe is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 6 mense

St Lucia Villa Mia 8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in St. Lucia en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die kompleks is...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R2 590
per nag, vir 2 mense

Bonamanzi is 'n privaat wildreservaat wat oor 4000 hektaar in Hluhluwe strek. Dit is 'n natuur-erfenisgebied en word beskou as die beste voë...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 590
per nag, vir 2 mense

33 Boulder Bay

Selfsorg in | Ballito, BallitoNoordkus
Vanaf
R1 760
per nag, vir 4 mense

33 Boulder Bay is 'n gemaklike woonstel by Balito se promenade wat aan die noordelike kant van die Boulder Bay-kompleks geleë is. Dit bied v...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 4 mense

Vanaf R2 790
R2 790 R2 093
per nag, vir 6 mense

Sands Umdloti Beach Front Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel met 'n pragtige uitsig oor die Indiese Oseaan. ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R2 790
R2 790 R2 093
per nag, vir 6 mense

20% af Naweke!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense

Gecko Inn is in die stad Umhlathuze, Richardsbaai, in die hartjie van KwaZulu-Natal geleë en bied toegang tot van die mees gesogte wildparke...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

The Fever Tree is op die rand van die dorp Hluhluwe geleë. Dit is 15 minute vanaf die Hluhluwe-iMofolozi Wild Reservaat en 15 van die westel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Noordkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!