- Askham(6)
- Augrabies(16)
- Barkly-Wes(3)
- Brandvlei(1)
- Britstown(13)
- Calvinia(24)
- Carnarvon(24)
- Colesberg(45)
- Daniëlskuil(4)
- De Aar(13)
- Douglas(13)
- Fraserburg(12)
- Garies(2)
- Griekwastad(3)
- Groblershoop(3)
- Hanover(21)
- Hartswater(8)
- Hondeklipbaai(14)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(6)
- Kathu(29)
- Keimoes(12)
- Kenhardt(5)
- Kleinsee(12)
- Koingnaas(2)
- Kuruman(23)
- Loeriesfontein(5)
- Loxton(10)
- Meltonwald(1)
- Modderrivier(2)
- Nieuwoudtville(15)
- Noupoort(7)
- Pofadder(4)
- Port Nolloth(17)
- Postmasburg(11)
- Prieska(19)
- Richmond(13)
- Rooiwal Suid(1)
- Soebatsfontein(1)
- Springbok(36)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(47)
- Upington(92)
- Van Zylsrus(1)
- Vanderkloof(6)
- Victoria-Wes(16)
- Vioolsdrift(2)
- Vosburg(10)
- Warrenton(4)
- Williston(10)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
Bladsy 7 - 949 lekke plekke om te bly
Bun Clody gastehuis se ongeëwenaarde atmosfeer word gestaaf deur die feit dat hulle voorsiening maak vir almal wat ...
Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die per...
Lekker lê Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in aparte eenheide op Heldersig plaas. Die plaas is 1,8 km...
Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. D...
Elkoweru Gastehuis is in die hartjie van Namakwaland se mooiste dorp, Springbok, geleë. Die gastehuis bied luukse v...
Aandrus Guestrooms is in Hanover, 'n pragtige historiese Karoo-dorpie, presies halfpad tussen Johannesburg en Kaaps...
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge ...
A Chateau de Lux Guest House is 'n gastehuis in Upington in die Noord-Kaap, 'n gebied wat bekend is vir wynproe, mu...
Krymekaar Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n skaapplaas 6 km buite Springbok. Die moderne kothuis het slaapplek ...
Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. D...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer