- Askham(6)
- Augrabies(16)
- Barkly-Wes(3)
- Brandvlei(1)
- Britstown(13)
- Calvinia(24)
- Carnarvon(24)
- Colesberg(45)
- Daniëlskuil(4)
- De Aar(13)
- Douglas(13)
- Fraserburg(12)
- Garies(2)
- Griekwastad(3)
- Groblershoop(3)
- Hanover(21)
- Hartswater(8)
- Hondeklipbaai(14)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(6)
- Kathu(29)
- Keimoes(12)
- Kenhardt(5)
- Kleinsee(12)
- Koingnaas(2)
- Kuruman(23)
- Loeriesfontein(5)
- Loxton(10)
- Meltonwald(1)
- Modderrivier(2)
- Nieuwoudtville(15)
- Noupoort(7)
- Pofadder(4)
- Port Nolloth(17)
- Postmasburg(11)
- Prieska(19)
- Richmond(13)
- Rooiwal Suid(1)
- Soebatsfontein(1)
- Springbok(36)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(47)
- Upington(92)
- Van Zylsrus(1)
- Vanderkloof(6)
- Victoria-Wes(16)
- Vioolsdrift(2)
- Vosburg(10)
- Warrenton(4)
- Williston(10)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
Bladsy 5 - 949 lekke plekke om te bly
Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir twee op die bekende plaas Grootvlei, 18 kilomet...
Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg. Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekw...
Karoo Nest bied 2 semi-selfsorgeenhede aan tot en met 4 gaste in Hillcrest, Kimberley. Hierdie oopplan-eenhede is ...
The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafst...
Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekam...
BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, ...
Red Sands Country Lodge Dit is tussen die Kuruman-heuwels geleë en is net 16 km vanaf Kuruman en 31 km vanaf Kathu....
Acacia Gastehuis is in die mooi dorp Kathu en omring deur pragtige kameeldoringbome. Verblyf bestaan uit 'n keuse ...
Klipwerf bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. ...
Die Kliphuis is in Loxton en bied verblyf aan 4 volwassenes of 'n kleinerige gesin. Dié huis was destyds die dorp...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer