Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 612 lekke plekke om te bly
La Palma Villas 35 is in Diasstrand, tussen Mosselbaai en Hartenbos, geleë en bied verblyf aan 4 gaste. Dié selfsor...
Hartenbos Huisie is 'n meenthuis vir 6 gaste in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Hartenbos. Die huis beskik oo...
Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai geleë waar jy sommer dadelik tuis sal voel. Dié k...
Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand in Mosselbaai geleë is. Die woons...
Estoril 35 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Hierdie gewilde dorp is bekend vir sy stewe...
Riviera Nr 7 is op die Hartenbosrivier se oewer in Hartenbos, Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n ...
Seariver is langs die Riviera Hotel op die walle van die Hartenbosrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en...
De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle wi...
Tranquillo bied selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in die gewilde vakansiebestemming, Mosselbaai. Dié vaka...
Aloe @ the Sea is in die bekende kusdorp, Mosselbaai. Dit is binne 'n 3 km-radius vanaf Santos-strand, Chas Everitt...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer