Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 612 lekke plekke om te bly
Garden Route Self-Catering bied verblyf in stylvolle eenhede in Danabaai, 'n bewarea en kusdorpie net 'n paar minut...
314 Nautica is 'n pragtig ingerigte, luukse woonstel wat gerieflik geleë is, net 500 m van De Bakke-strand af in Mo...
Shawheim @ Hartenbos is 'n pragtige gastehuis in die rustige kusdorpie, Hartenbos langs die Tuinroete. Die gasteh...
Allikreukel is 'n selfsorgwoonstel wat in Hartenbos geleë is. Die woonstel is op die eerste verdieping en in 'n sek...
Smartieboks No 4 is 'n selfsorg-woonstel vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) in Mosselbaai en is net 700 m van...
Ans se Plek is 'n selfsorgvakansiehuis naby die strand in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na g...
Beacon Wharf Selfsorg Seefront Akkommodasie is in Mosselbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. ...
On The Run bied basiese oornagverblyf in Mosselbaai naby Hartenbos. Dié gastehuis is ideaal vir reisigers wat op so...
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek v...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer