Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 614 lekke plekke om te bly
Bentonhof is in 'n kompleks in Hartenbos en bied gehalteverblyf ideaal vir 'n paartjie. Dit is net oorkant die stra...
Sandstone Manor is in Mosselbaai en is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Sandstone Manor het 10 ind...
SantoSea is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die Santos-woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit is st...
Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is...
Paradise Found bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat strandhuis vir tot 8 gaste op die prentjiemooi Tuinroe...
Hartenbos Self Catering Holiday Apartment is regdeur die jaar beskikbaar. Dis naby aktiwiteite in Hartenbos. Dié ...
Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste w...
Die Dolfyntjie is 'n goed toegeruste en bekostigbare selfsorgeenheid. Hartenbos Heuwels is naby hooftoegangsroetes ...
Pinnacle Point Lodge 79 is 'n selfsorgwoonstel op die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Pinnacle P...
Malvahuis is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis, wat in 2 dele gedeel kan word, in Danabaai, 'n rustige bewarea tee...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer