Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 614 lekke plekke om te bly
Die Blou Skulpie is 'n oopplan-woonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits w...
Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die j...
Dupagi Self-catering Unit is in Hartenbos Heuwels geleë en bied topgehalte-verblyf in dié gewilde vakansiedorp. Die...
Kloofsig505 is in Danabaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike ber...
Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel e...
117 Pinnacle Point Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste en is op die Pinnacle Point Beach and Gol...
La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en...
Die 5-ster-verblyf in Mosselbaai word geïnspireer deur die majestueuse Outeniekwaberge en die golwe wat ritmies op ...
DanaBydieC bied gerieflike verblyf in 'n enkelwoonstel in Danabaai. Die woonstel is ideaal vir reisigers wat op soe...
Pinnacle Point Lodge 30 is in die luukse Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis bied slaapplek...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer