Indien jy Middelburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Middelburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Middelburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Middelburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Middelburg akkommodasie
Bladsy 5 - 22 lekke plekke om te bly
Bergplaas Natuurreservaat is 'n privaat natuurreservaat van 7000 hektaar wat in die Nieu-Bethesda en Graaff-Reinet-...
Wolwefontein Lodge bied akkommodasie in 'n rustige omgewing op 'n privaat plaas. Die plaas is 30 km van Colesberg a...
Blaauwater Farm Garden Cottage is op 'n werkende plaas- en beesplaas 60 km vanaf Graaff-Reinet en 30 km vanaf Nieu-...
Sneeuberg Nature Reserve is in die hartjie van die Groot-Karoo tussen Nieu-Bethesda en Middelburg in die Oos-Kaap g...
Tweefontein House skuil aan die voet van die Lootsbergpas 57 km buite Graaff-Reinet en bied gerieflike selfsorgverb...
Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap...
Karoo Pred-A-Tours is tussen Rosmead en Nxuba (Cradock) geleë. Die eiendom bied oorgenoeg wildkyk-geleenthede en br...
The Rest Farm lê aan die bokant van 'n opgaardam diep in die Sneeuberge in die Karoo, sowat 16 km vanaf Nieu-Bethes...
Ramino Guest Farm is geleë in die hartjie van die Groot Karoo en dit is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Jo...
Mulberry Grove Farmstay is op 'n plaas net langs die N10 tussen Middelburg en Nxuba (Cradock) geleë. Dié lieflike ...