Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Lyttelton Manor

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lyttelton Manor bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 39 resensies.

Lyttelton Manor

Elegance Overnight Facilities

"The usual hustle and bustle of a suburb which does quiet fairly quickly. "

Lyttelton Manor

Tucked-Inn

"Sentraal geleë."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Sentraal en naby aan snelweg en hoofpaaie. Genoeg winkels."

Lyttelton Manor

Huis Hannalief

"Nie seker van Lyttlelton Manor as verblyfbestemming want dit was eerste keer wat ek in daardie omgewing kom. "

Lyttelton Manor

The Duck

"Naby aan hospitaal en winkelsentrums. Gerieflik en veilig."

Lyttelton Manor

Anna's Cottage

"Lyttelton Manor is lekker sentraal as jy in Centurion besigheid het!"

Lyttelton Manor

Le Gîte

"Quiet suburb - close to variety of malls, the N1 and Town."

Lyttelton Manor

Le Gîte

"Close to the N1, but still in a family neighbourhood."

Lyttelton Manor

Huis Hannalief

"Dankie vir goeie diens. "

Lyttelton Manor

Clifton Guest House

"Ons ken nie eindelik daai deel so goed nie, maar het gou reg gekom."

Lyttelton Manor

Bené

"Lyttleton Manor is a clean, safe area, there are enough malls and a hospital in the area."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Rustige area."

Lyttelton Manor

Bené

"Baie gasvry en behulpsaam en meer aangebied wat ons voor gevra het."

Lyttelton Manor

Rozendal Guest House

"Baie gerieflik en goed ingerigte gastehuise."

Lyttelton Manor

Sparrow Accommodation

"Rustige akkommodasie."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Goed geleë."

Lyttelton Manor

Le Gîte

"Ons hou van die area. Die verkeer is nie te erg nie (as jy dit nie gewoond is nie). Alle winkels is naby en maklik om by uit te kom."

Lyttelton Manor

Huis Hannalief

"Rustiger as ander dele van Pretoria. "

Lyttelton Manor

Huis Hannalief

"Lyttelton Manor is 'n rustige area met 'n winkelsentrum en Unitas hospitaal in die area. Ek voel dit is nie 'n ideale langtermyn toeristebestemming nie. Dit is 'n stil, voorstedelike woonbuurt, maar veral geskik vir sakereisigers wat moet oorslaap en mense wat Unitas hospitaal moet besoek. Dit hang egter van elke persoon self af."

Lyttelton Manor

Le Gîte

"Safe and clean, I will recommend all my friends to stay there. "

Lyttelton Manor

Pretorius Place

"Redelik sentraal en hoofpaaie is maklik bereikbaar, hang af van wat jou behoeftes in terme van besoeke is. "

Lyttelton Manor

Huis Hannalief

"Goed geleë. Naby aan mediese geriewe. Centurion Mall is om die draai. Verkeer binne Lyttleton Manor is nie so erg nie."

Lyttelton Manor

Le Gîte

"Ek dink tog dat dit moontlik is om daar te bly en dan besienswaardighede in Pretoria te besoek."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Dis 'n besige area, maar die gastehuis is so geleë dat mens glad nie onveilig voel nie."

Lyttelton Manor

Sparrow Accommodation

"Gerieflik vir hospitaal en naby Pretoria besigheidsentrum, maar rustig en stil."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Rustige en stil omgewing, voel nie of mens in die stad is nie."

Lyttelton Manor

Die Eend

"Naby aan restaurante, shopping malls en take aways."

Lyttelton Manor

Grace Accommodation

"Lyttleton Manor is an old suburb but a very neat suburb."

Lyttelton Manor

Lyttelton Eilandhuis

"Ek sal hulle enige tyd aanbeveel."

Blad
Wys 1 tot 30