Indien jy Kathu besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kathu.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kathu Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kathu accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kathu akkommodasie
Bladsy 3 - 31 lekke plekke om te bly
PietMeis Selfsorg Akkomodasie is 'n selfsorgwoonstel in Kathu wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dié woonstel beskik ...
Kudu Cottages bied gerieflike selfsorg-verblyf in Kathu in die Noord-Kaap. Die sentrale ligging bied toegang tot 'n...
Cozy Cottage is in Kathu en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restau...
aha Kathu Hotel bied B&B-verblyf en is in die hartjie van Kathu geleë. Die hotel is ideaal vir gaste op soek na 'n ...
Melkbos Guesthouse bied verblyf in 'n gastehuis in Kathu, wat in die hartjie van die Kalahari-streek geleë is. Hier...
Weesgerus Selfsorg bied basiese, gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Kathu. Dit is ideaal vir sake- en vakansi...
Sanyati Guest House is 'n uitstekende 4-ster-B&B wat in Kathu geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na geri...
Martinique Guesthouse is geleë in 'n luukse woonbuurt in Kathu in die hartjie van die Kalahari-woestyn. Kathu is la...
Kathuhari Guesthouse is 'n luukse gastehuis in die hartjie van die beskermde Kameeldoringwoud in die Kalahari Golf ...
Acondri Guesthouse is in Kathu, die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap. Die naam "Kathu" beteken "dorp onder die ...