Indien jy Kamieskroon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kamieskroon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kamieskroon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kamieskroon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kamieskroon akkommodasie
Bladsy 7 - 6 lekke plekke om te bly
Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamer...
Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies...
Palace Flophouse is 'n selfsorgchalet in Hondeklipbaai aan die Noord Kaapse kus. Die eenheid is 300 m van die stran...
De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km la...
HonneHokke Resort is 'n bekende wegbreekplek in Hondeklipbaai in die Noord-Kaap se Namakwa-distrik. Dit is 'n rusti...
Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid ...
Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothu...
The Dogstone Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde houthuisie in Hondeklipbaai, stapafst...
Honne-Hemel: Oubaas is in Hondeklipbaai. Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 gaste, bied 'n pragtige uitsig oor di...
By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied ...