Indien jy Kakamas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kakamas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kakamas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kakamas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kakamas akkommodasie
Bladsy 5 - 9 lekke plekke om te bly
La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete...
Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 ...
The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word ge...
Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoe...
Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, k...
Geelkop Plaashuis is in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n r...
African Vineyard Boutique Hotel & Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wi...
Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek o...
Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit ...
Naftali Guest Farm is op 'n werkende plaas sowat 22 km buite Upington geleë. Die plaas het ook 'n manjifieke Friesp...