- Ashton(3)
- Bonnievale(11)
- Ceres(28)
- De Doorns(5)
- Eden(3)
- Groenvlei(7)
- Hermon(3)
- Klaasvoogd West(8)
- Lemoenkloof(21)
- McGregor(43)
- Montagu(56)
- Paarl(127)
- Paglande(4)
- Pietersfontein(1)
- Pniel(6)
- Prince Alfred Hamlet(7)
- Raithby(7)
- Rawsonville(15)
- Riebeek-Kasteel(55)
- Riebeek-Wes(52)
- Robertson(59)
- Slanghoek(2)
- Stellenbosch(276)
- Touwsrivier(1)
- Wellington(35)
- Wolseley(6)
- Worcester(63)
Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
Bladsy 9 - 1287 lekke plekke om te bly
Melkhout Farm Cottage bied 'n wonderlike wegbreek aan gesinne of groepe vriende en is op 'n werkende suiwelplaas la...
Die Windpomp Huis is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis langs die eienaars se hoofhuis in Riebeek-Wes. Daar is 'n werk...
Monte Vidéo is net onder die bekende Bainskloofpas geleë met panoramiese uitsigte oor die berge en gul ploegland. D...
L'Bloom Country House is omring deur bome op 'n vrugteplaas en is 'n selfsorghuis wat geskik is vir 6 gaste in Tulb...
Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie ...
Manley Wine Lodge is op die platteland in Tulbagh, slegs 90 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad geleë, en word...
Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die he...
Suites on 74 is in Worcester-sentraal en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Di...
26 on Adderley is 'n selfsorghuis in Robertson en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighe...
La Maison on Main Self-catering is in die hoofweg van Paarl geleë en stapafstand van restaurante en winkels. Dié v...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer