LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Wynlande
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 4175 geverifieerde gaste

Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande akkommodasie

Bladsy 2 - 1027 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Aan-den-Weg

Gastehuis in | Stellenbosch, StellenboschKaapse Wynlande
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gaste wat hier tuisgaan word...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense

20% af Winteraanbod!
Voorkeurvennoot
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag, vir 2 mense

De Haas Living @ Hamman 14 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 7 Deluxe-koningkamers en elke k...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 900
R1 900 R1 520
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale pl...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R4 145
per nag, vir 2 mense

Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit is op 'n skaap- en koring...

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R4 145
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike, sakpas en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die Kaapse wynlande. Paarl is ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voëlkyk
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

Lank-gewag Cottages is omring deur vrugteboorde en is heeltemal afgesonder op 'n vrugteplaas 10 km buite Montagu. Dit is ideaal vir 'n gesin...

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

The Habit

Gastehuis in | Worcester, WorcesterKaapse Wynlande
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense

The Habit bied rustige verblyf in die hartjie van die historiese dorp Worcester, die hoofstad van die Boland. Ons bied en suite-slaapkamers...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense

Voorkeurvennoot

Vlettershof Guest House

Gastehuis in | Robertson, RobertsonKaapse Wynlande
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Vlettershof Guest House is in 'n ou gedeelte van Robertson en bied gerieflike gastehuis-verblyf wat 750 m vanaf die dorpskern met verskeie w...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense

20% af Langtermyn-verblyf!
Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot

Azura Sleep

Gastehuis in | Brackenfell, BrackenfellKaapse Wynlande
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf R900
R900 R720
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op '...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 3 mense

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae...

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!