Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groen Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groen Kalahari akkommodasie
136 lekke plekke om te bly
Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Oosterville, Upington in die Noord-Kaap...
ChriZelo Self-Catering Units is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger. Di...
Orange Guestfarm is op 'n kleinhoewe in Augrabies en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verske...
Ditsem Gasteplaas bied slaapplek aan gaste langs die Oranjerivier. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug l...
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n p...
Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, k...
Quiver Tree Guest House bied 3 luukse en gemeubileerde eenhede met pragtige tuin-uitsigte. Elke kamer het 'n onderd...
Kleinbegin Olienhout Apartment beskik oor 2 aprte eenhede en is in Florapark in Upington geleë. Dit is die perfekte...
At De Oude Herberg Country Lodge Kenhardt is 'n ruim Kaap-Hollandse huis op die randjie van die dorp Kenhardt. Die ...
The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. D...