Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groen Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groen Kalahari akkommodasie
Bladsy 8 - 136 lekke plekke om te bly
Affinity Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Die gastehuis is in 'n rustige, luisterryke ...
Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë w...
Peaceful Garden Cottage bied gerieflike verblyf aan 2 gaste in 'n stil woonbuurt in Kakamas. Dié oopplan-kothuis i...
Upington Inn is 'n groot oase in Upington aan die oewer van die Oranjerivier. Die hotel bied gerieflike verblyf aan...
Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Uping...
Belvedere Gastehuis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. D...
Soos wat jy Upington binnery van Johannesburg/Olifantshoek se kant af is Tshahitsi Lodge jou eerste afpakplek vir r...
Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoe...
The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km ...
De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs ...