Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Glen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 11 resensies.

Glen

Plover Cottages

"Pack all the stuff that you need and enjoy."

Glen

Plover Cottages

"Rustig en plattelands."

Glen

River of Joy

"Bietjie lawaaierig so naby die snelweg."

Glen

Riviera Guest Farm

"Dis 'n entjie uit Bloem, maar vir seker die moeite werd!"

Glen

River of Joy

"Baie mooi area, naby N1 en perfekte oornag vir reis."

Glen

Riviera Guest Farm

"Het nie nou daardeur gery nie, maar ken die omgewing wel van 16 jaar se verblyf in Bloemfontein. Was altyd mooi."

Glen

River of Joy

"Baie goed."

Glen

Riviera Guest Farm

"Pragtige plek met baie mooi natuurskoon. "

Glen

River of Joy

"Glen is rustige plekkie, besoek die winkeltjie daar, jy word nog soos 'n spesiale kliënt deur die toonbankassistant behandel."

Glen

River of Joy

"Gerieflik geleë langs die hoofpad."