Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Fleurdal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fleurdal bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 19 resensies.

Fleurdal

Lemon Tree Guest Rooms

"Dit was vir my blywend van die winkelsentrums in die omgewing, dit het aan al my behoeftes voorsien."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Dis 'n rustige woonbuurt met 'n verskeidenheid geriefswinkels."

Fleurdal

Anchor Accommodation

"Dit is 'n baie veilige en rustige area."

Fleurdal

Anchor Accommodation

"Dis dalk nie 'n toeristebestemming, maar dis 'n wonderlike area om te bly en van daar Bloemfontein te verken. "

Fleurdal

Lemon Tree Guest Rooms

"Dit is 'n baie skoon en netjiese area. Toegang tot die stad is maklik en so ook na die hoofroetes in en om Bloemfontein."

Fleurdal

Anchor Accommodation

"The place is fine, with a big shopping place."

Fleurdal

34 @ Dapper

"Uit die bedrywigheid van die stad, maar nog maklik om by alle besienswaardighede uit te kom. "

Fleurdal

Rest @ Blake

"Was te kort daar om werklik te bepaal."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Waarde vir geld en maklik om te kry."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Dit is by die Vrouemonument. Die middestad is ook naby."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Baie sentraal."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Dit is 'n baie mooi omgewing, mense stap maklik na die nabygeleë inkopiesentrum wat die veiligheid van die area bevestig. Alles is by een plek geleë veral vir iemand wat onbekend is met die area. "

Fleurdal

Rest @ Blake

"Rustige woonbuurt naby goeie winkels."

Fleurdal

34 @ Dapper

"Windmill Casino is baie naby."

Fleurdal

Rest @ Blake

"Fleurdal beskik oor 'n Mall, wegneemeetplekke, naby die Casino, en maklik bereikbaar vanaf groot ingangsroetes. Ek dink genoeg bemarking behoort Fleurdal meer gewild te maak onder besoekers aan Bloemfontein."

Fleurdal

34 @ Dapper

"Baie goed geleë. Alles wat jy wil hê is naby. Winkelsentrums, casino is 2,5 km weg van 34@dapper. "

Fleurdal

34 @ Dapper

"Fleurdal is naby genoeg aan die stad en universiteit."

Fleurdal

34 @ Dapper

"Fleurdal is a small town that is safe and warm."

Fleurdal

34 @ Dapper

"Baie tevrede."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem