- Addington(10)
- Ansteys Beach(14)
- Athlone(7)
- Austerville(2)
- Avoca(3)
- Beachwood(1)
- Berea(47)
- Berea West(5)
- Beverley Hills(3)
- Brighton Beach(7)
- Broadway(14)
- Bulwer(12)
- Bulwer(6)
- Chelmsfordville(4)
- Chiltern Hill(3)
- Claire Hills(1)
- Cowies Hill(9)
- Dawncliffe(2)
- Durban SSB(25)
- Escombe(2)
- Everton(1)
- Fynnlands(2)
- Glen Anil(4)
- Glen Ashley(6)
- Glenmore(1)
- Glenwood(5)
- Greenwood Park(2)
- Grosvenor(6)
- KranztKloof Nature Reserve(11)
- Malvern(3)
- Morningside(8)
- Musgrave(5)
- Newlands(3)
- North Beach(5)
- Ocean View(16)
- Palm Ridge(3)
- Park Hill(4)
- Pinetown(25)
- Point Waterfront(50)
- Prospect Hall(2)
- Riverside(7)
- South Beach(54)
- Treasure Beach(3)
- Umgeni Park(5)
- Umhlanga Ridge(8)
- Virginia(4)
- Westmead(2)
- Westridge(3)
- Windermere(11)
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Durban akkommodasie
505 lekke plekke om te bly
Classic family Home Basisha is in Westville, KwaZulu-Natal, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met antieke ...
10 Tibia is die beste geskik vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n stil omgewing en bied verblyf in 'n gerieflike...
302 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die derde vloer van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks....
North Beach Durban Holiday Apartment is ideaal vir 'n gesin, groep of korporatiewe bespreking wat op soek is na ont...
Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van K...
35 on Fairview is in die lowerryke, luukse woonbuurt Kloof in die omliggende Durban-omgewing geleë. Die blyplek is ...
Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Ver...
Die Bridgewing is geleë in 'n stil doodloopstraat met 'n onbelemmerde uitsig van die Indiese Oseaan. Die eenheid bi...
Sharon's Place bied selfsorg-verblyf in die Umbilo voorstad Durban en is ideaal vir sakreisigers, vakansiegangers e...
Mandalay B&B and Conference Centre bied puik verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Ons is sentraal geleë tussen ...
Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op... Lees meer