Indien jy De Aar besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in De Aar.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Aar Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Aar accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
De Aar akkommodasie
Bladsy 2 - 13 lekke plekke om te bly
Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoo...
By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die...
Obrigado Guest House bied 'n stil en rustige lafenis vir ieder en elk op soek na veilige en gerieflike verblyf. Die...
Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die...
Sweetfontein Boutique Farm Lodge bied verblyf aan reisigers, vakansiegangers en wildkyk-entoesiaste op 'n skaap- en...
Twyfelberg Karoo Hideaway is 'n bekoorlike, afgesonderde plaashuis op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van die N12 ...
Tented Camp Britstown is bied verblyf in tente en is in die boonste Karoo-streek langs die N10, sowat 18 km vanaf B...
Knus Cottage is 'n selfsorgkothuis op Taaibospoort, De Aar in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin o...
Windpoort Country Guest House is op 'n plaas 16 km vanaf Britstown. Dit bied 2 selfsorgopsies met slaapplek vir tot...
Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die sti...