Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Colchester

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Colchester bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 6 resensies.

Colchester

Parkview Safari Lodge

"Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt."

Colchester

Sundays Mouth Guesthouse

"Naby PE, teenaan die Addo park. Ons het net te min tyd gehad om alles te doen, sou graag die duine wou aandurf."

Colchester

Nukakamma Guesthouse

"Aangename plek om te bly."

Colchester

Sundays Mouth Guesthouse

"Oulike klein dorpie."

Colchester

Sundays Mouth Guesthouse

"Perfekte verblyf vir ingang na Addo Park van die Suide."

Colchester

Nukakamma Guesthouse

"Oorslaap plek, niks om daar te doen nie. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem