Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Clubview

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clubview bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 11 resensies.

Clubview

Annex Overnight Stay

"Stil en rustige buurt. Sentraal geleë vir golfspeel en oorslaap."

Clubview

Cosy Inn

"Ek was daar vir 'n kursus. Clubview was maklik bereikbaar vanaf die hoofweë en verder was daar geen stryd met verkeer nie. Ek het nie toerismemoontlikhede ondersoek nie. "

Clubview

Cosy Inn

"Het ongelukkig nie baie tyd daar bestee nie, ken area nie baie goed nie!"

Clubview

Cosy Inn

"Naby alles wat jy kan nodig hê."

Clubview

A Lala Lodge

"Hierdie is meer vir besigheid en verblyf indien jy funksies in die area het, maar absoluut perfek daarvoor geleë."

Clubview

J' Cups Guest House

"Maklik om by enige bestemming uit te kom."

Clubview

Hampton House

"Clubview bied niks vir toeriste nie."

Clubview

Annex Overnight Stay

"Sentraal geleë."

Clubview

Hampton House

"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."

Clubview

Clubview Guest House

"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."